|
This category in other languages:
| | Bruno Gröning-vriendekring - Vrye samekoms van mense wat die waarde van die leerstellings vir hulself besef het. Deur 'n korrekte liggaams - en geestelike houding word daar geleer hoe om die Goddelike krag op te neem. |
| | Dr Ilona Visser - Estetiese tandarts se bladsy met voor- en náfoto's. |
| | Genesen Acutouch - 'n Bewese terapie vir die effektiewe benadeling van artritis en ander kwale. |
| | Gesondleef - Verslankingsprogram met die klem op gimtrim, natuurkos en -medikasie, en geestesenergie. Vraag-en-antwoord-afdeling. |
| | Inheemsemedisinaleplanteprojek - Projek by Montagu museum oor inheemse medisinale plante. |
| | Johan en Francois du Toit - Sistiese fibrose in Suid-Afrika, hoe om dit te hanteer en te behandel. |
| | Medihelp - Mediese skema, met inligting oor hul mense, hul beleid en 'n skakel na die bedroglyn. Werf ook in Engels. |
| | Rifeterapieassosiasie - Opsomming oor wat rifeterapie behels. Werf hoofsaaklik in Engels. |
| | Voorkoming van vigs - Sentrum vir Hoop se inligtingsbladsy oor vigs. Diagramme, skakels, statistieke en artikels. |
|